Local newsNews

Parys hou styf duim vas vir sy o.13A’s

Geluk ook aan die o.13B's wat ten spyte van die neerlaag vandag, uitstekend gevaar het dié seisoen

Dis maak of breek vir Primêre skool Parys se o.13 A’s wanneer daar vanmiddag, Donderdag 30 Mei om 15:00 afgeskop word vir die wedstryd tussen Parys en Wilgerivier van Frankfort  op Dr Malan se velde in Meyerton vir die Valke-finaal.

Die eindfluitjie het kort tevore ook vir die wedstryd tussen Parys se o.13B’s en Emfulenipark van Vanderbijlpark geblaas in dié Valke-finaal wedstryd, maar moes Parys ongelukkig die knie buig voor sy teenstander met ‘n wedstrydtelling van 15-5.

Parys se 0.10’s het vanjaar tot in die semi-finaal gevorder.

Ons hou styf duim vas vir die uitslag van die o.13A-wedstryd.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button