
Nollie Meintjies se duiwe wen die afgelope naweek se Springfontein 4 Ope wedvlug, gevolg deur MJ Lofts in die tweede en derde plekke.
Die res van die wedvlugposisies het so gelyk:
Maree-hokke – 4de, 5de, 7de, 8ste, 9de, 14de, 16de, 18de, 21ste, 22ste, 23ste, 26ste
Nollie Meintjies – 6de, 10de, 11de, 13de, 20ste
Sys van Rooyen-hokke – 12de, 25ste
MJ Lofts – 15de, 17de, 27ste
UJDUR-hokke – 19de, 24ste, 28ste, 29ste
Stevens-hokke – 30ste
Met die Springfontein 3 Jaaroud-vlug was dit Maree-hokke wat die wenplek gevat het. Die wedvlugposisies het toe so gelyk:
Maree-hokke – 1ste, 2de, 4de, 5de, 12de, 14de, 16de, 18de, 25ste, 28ste, 29ste, 30ste
Nollie Meintjies – 3de, 7de, 9de, 11de, 17de, 21ste, 22ste
MJ Lofts – 6de, 8ste, 13de, 24ste
UJDUR – 10de, 23ste, 26ste, 27ste
Sys van Rooyen – 15de, 19de, 20ste
Die Springfontein 2 Spes-vlug is ook gewen deur Maree-hokke wat naas die wenplek ook die 2de, 9de, 12de, 14de en 15de plekke gevat het.
Sys van Rooyen-hokke was 3de en 4de, asook 6de, 7de, 8ste, 10de, 11de, 14de en 15de.
Nollie Meintjies se duiwe was 5de en 13de.