Twintig spelers van Parys Ringtennisklub het aan die SA Dubbels Kampioenskappe in Alberton deelgeneem, waar skitterende prestasies behaal is.
Sestien van die spelers het medaljes ontvang.
So het die uitslae gelyk:
Dogters o13:
Kaylee Zitzke & Aneri du Toit – Goud
Melinke Zitzke & Kara Bampa – Silwer
Abigail Barnardo & maat – Brons
Seuns o13:
Benjamin Viljoen & Declan Bampa – Goud
Benjamin Wood & maat – Silwer
Dogters o16:
Melissa Meyer & maat – Silwer
Seuns o16:
Dewald Meyer & maat – Goud
Caldon Bampa & maat – Silwer
Dogters o21:
Lené vd Merwe & Melisa Lubbe – Goud
Seuns o21:
Etheon Bampa & Braidon Barnardo – Brons
Veterane Dames:
Esther Goosen & maat – Brons



