Parys-rolbalklub se mansspelers spog met silwer en brons na afloop van die Noordwes Rolbal Driespel kampioenskappe.
Silwer is gewen deur Raymond Loubser, Trevor Wright en Faan Stofberg, en brons deur Poena Olivier, Dries de Jager en Ronan Olivier.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.