Local newsNews
Liggie wonderwêreld bekoor
Vanjaar se fees sorg weer vir die allermooiste liggies - die ideale gesinsuitstappie hierdie Desember.

Maak seker jy maak ‘n draai by die Abraham Kriel kindershuis in Potchefstroom se liggiefees wat vanjaar weer bekoor met ‘n wonderwêreld van liggies.
Die fees is tot 30 Desember elke aand van 18:00 tot 22:00.

Kaartjies is by Quicket of by die hek beskikbaar.
Kunstenaars waarna jy nog kan luister by die fees is:
11 Desember – Ray Dylan
13 Desember – Droomsindroom
14 Desember – Barto
20 Desember – Liezel Pieters
21 Desember – Brendan Peyper
27 Desember – Eloff









At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



