Local newsNews
Ngwathe kry nuwe ‘honeysucker’
Die munisipalteit sê die toerusting sal help om dienslewering te verbeter.
Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit het ‘n ‘honeysucker’ in ontvangs geneem wat vir rioolblokkasies in die Ngwathe dorpe gebruik sal word.

Die munisipaliteit het November ook ‘n nuwe cherry picker gekry, en einde Oktober ‘n nuwe laaigraaf.
Volgens die munispale bestuurder, Dr Mothamaha, sal die toerusting beter dienslewering in die Ngwathe dorpe beteken, terwyl die koste aan toerusting wat ekstern gehuur moet word, so verlaag word om eerder aan ander noodsaaklike dienste te kan spandeer.

Ngwathe Plaaslike Munispaliteit se uitvoerende burgemeester, rdl. Victoria de Beer, by die nuwe ‘cherry picker’.
Daar is die afgelope week ook beskermende drag vir munisipale werknemers gegee, het die munisipale bestuurder bevestig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



