Local newsNews
Kersfeeskoek-wenner aangewys
Dankie aan elkeen wat die sentrum se fondsinsamelingsprojekte ondersteun.
Baie geluk aan Elize Hechter, die wenner van die Kersfeeskoek wat as prys weggegee is deur Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum vir hul fondsinsameling lootjieprojek.
John Simpson loop jaar na jaar deur die dorp om lootjies vir die sentrum se fondsinsamelingsprojekte te verkoop.
Met die Kersfeeskoek-lootjieprojek is fondse ingesamel vir die sentrum se groentetuin.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



