Local newsNews
Laaste kans om bejaardes te help met dié kranse
Koop die krans vir jouself of as 'n geskenk vir iemand.
Daar is nog tot 15:00 vanmiddag kans om ‘n pragtige handgemaakte kerskrans by die AMOT tehuis vir bejaardes in Tweedelaan te koop om ook so ons bejaardes te help.
Die kranse is in die raadsaal teen afslagpryse te koop.

Die Kranse vir Kersfees 2024-projek is ‘n fondsinsameling wat deur Ons Tuis geloods is om hierdie feestyd spesiaal te maak vir ons bejaarde inwoners.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



