Die foto is vanoggend by die Barrage geneem. Foto: Facebook
Van die sluise by die Barrage is toegemaak sedert begin is om water vanoggend uit te laat na swaar reën in Gauteng onder Vaaldam met verskeie riviere wat sterk vloei of in vloed is.
Tans is van die nege sluise wat vanoggend by Barrage oop was net nog drie oop. Uitvloei is afgebring na 110,977 kubieke meter per sekonde.
Die foto is vanoggend by die Barrage geneem. Foto: Facebook
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.