Local newsNews
Bok-legendes kuier by rugbyklub
Onthou die rugbyklub se weeklikse oefening is Dinsdae om 18:00 vir 18:30 op Hoërskool Parys se rugbyveld.

Springbok-legendes Burger Geldenhuys Carel du Plessis en Richard Bands was Dinsdagaand die gaste by Parys-rugbyklub se jaarvergadering. By die vergadering is die jaarprogram gegee en ‘n komitee vir 2025 gekies.
Die klub speel 8 Februarie sy eerste wedstryd vir die jaar teen Potch Dorp in Viljoenskroon, en op 15 Februarie teen Elsburg op Elsburg se tuisveld. Daarna begin die ligawedstryde.
Oefening is Dinsdae om 18:00 vir 18:30 op Hoërskool Parys se rugbyveld.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.