
Eskom het pas aangekondig dat beurtkrag reeds vanmiddag ingestel word nadat verskeie probleme met opwekkingseenhede die afgelope week ondervind is.
Fase 3 beurtkrag word vanaf 17:00 vanmiddag ingestel. Dit volg nadat die land vir 310 dae nie beurtkrag gehad het nie.
Tye soos voorlopig aangedui vir Parys
Vrydag 31 Januarie
17:00-18:30
Saterdag 1 Februarie
06:00-08:30
14:00-16:30
Sondag 2 Februarie
06:00-08:30
14:00-16:30
22:00-24:30
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


