Local newsNews
Rolbalklub goed verteenwoordig in NW-spanne
Nie minder nie as agt van Parys-rolbalklub se spelers is gekies om die Noordwes-provinsie te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Inter Distrikte kampioenskappe wat van 10 tot 14 Maart plaasvind. Die spelers is Jaco Nel, Amanda Bester, Magdel O’Donoghue, Jan Harmse, Lazyua Serfontein, Trevor Wright en Chris Wentzel.
Nie minder nie as agt van Parys-rolbalklub se spelers is gekies om die Noordwes-provinsie te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Inter Distrikte kampioenskappe wat van 10 tot 14 Maart plaasvind.
Die spelers is Jaco Nel, Amanda Bester, Magdel O’Donoghue, Jan Harmse, Lazyua Serfontein, Trevor Wright en Chris Wentzel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



