Local newsNews

Voertuie deursoek vir gesteelde eiendom en ongelisensieerde vuurwapens

Lede van verskeie polisiestasies in die Fezile Dabi-distrik het die voertuigdeursoekpunt beman.

Die deursoek van voertuie vir ongelisensieerde vuurwapens en gesteelde eiendom, die bekamping van veediefstal, en om seker te maak voertuie is padwaardig, was  die oogmerk van ‘n suksesvolle operasie wat Vrydag op die R57 buite Heilbron gehou is onder bevel van kapt. Ramatsebe.

Die SAPD distrikskantoor in Fezile Dabi, tesame met lede van verskeie polisiestasies in die distrik, en die polisie se kommunikasie-eenheid, het aan die operasie deelgeneem en is waardevolle wenke ook aan motoriste gegee om veiligheid op te skerp.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button