Local newsNews

64-Jarige moet in hof verduidelik oor dwelms

Die dwelms Mandrax en Crystalmeth is in sy besit gekry.

‘n Vier en sestigjarige man van die Tumahole-woonbuurt by Parys het vandag voor die Parys landdroshof verskyn vir die besit van dwelms.

Daar is met sy inhegtenisname beslag gelê op 260 Mandrax tablette en 66 Ziplock plastieksakkies met Crystalmeth.

Die arrestasie volg na n intellligensie gedrewe operasie Maandag toe die Fezile Dabi Distrik Hoofwegpatrollie, en Tumahole Misdaad Intelligensie eenheid inligting ontvang het oor die dwelms in die man se besit, het sers. Josephine Rani gesê.

Die dwelms waarop die polisie by n huis in Tumahole beslag gelê het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button