Die foto van Vaaldam is op 20 Maart deur Peet Schabort geneem.
Vaaldam staan nou op 107,17% met invloei teen 267,48 kubieke meter per sekonde, en uitvloei gemeet teen 132 kubieke meter per sekonde. Daar is Donderdag een sluis by Vaaldam oopgemaak, en word verwag dat die huidige uitvloei oor die naweek gehandhaaf sal word.
Daar is 4mm reën in die Vaaldam se opvangsgebied gemeet.
Uitvloei by Barrage is tans teen 133 kubieke meter per sekonde.
Die foto van Vaaldam is op 20 Maart deur Peet Schabort geneem.Enkele maande gelede het dit in Januarie so gelyk by Vaaldam. Foto: Peet Schabort.Die foto is geneem net nadat ‘n sluis Donderdag by die Vaaldam oopgemaak is. Foto: Peet Schabort.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.