Local newsNews
Dit was ‘n harde wedstryd!
Talle Parysenaars was vandag langs die rugbyveld om Parys-rugbyklub te ondersteun.

Na ‘n harde naelbyt wedstryd, moes Parys vanmiddag die knie buig voor die span van Bultfontein op Parys se tuisveld met ‘n eindtelling van 35-40 in Bultfontein se guns.
Parys was tot dusver met die uitsondering van vandag se wedstryd, onoorwonne gewees.









At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



