Local newsNews
Trotse prestasies vir Parys Primêr by SA Skole Atletiekkampioenskappe
Baie geluk aan hierdie leerders.
Atlete van Primêre skool Parys het gespog met uitstekende uitslae by die SA Skole Atletiek- kampioenskappe. Leandri Connoway behaal ‘n negende plek in gewigstoot, Jandré van der Berg ‘n 18de plek in hoogspring, Inke Nortman ‘n 11de plek in spiesgooi, en Herman van der Schyff ‘n negende plek in hoogspring.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



