Local newsNews
Waarskuwing: Vragmotor brand – gebruik alternatiewe roetes
Die pad is tans gesluit vir verkeer
Motoriste word gewaarsku om van alternatiewe roetes gebruik te maak nadat ‘n vragmotor 11km buite Parys in die rigting van Sasolburg op die R59 omgslaan het. Die vragmotor versper die pad en het met die impak van die botsing aan die brand geslaan.
Nooddienste is reeds op die toneel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



