Local newsNews
Waarskuwing: Water steeds hier oor die pad
Let op die alternatiewe roete wat gevolg moet word.
Motoriste word weer gewaarsku, veral as jy plan het om Nampo toe te gaan, om bedag te wees daarop dat daar steeds water van ‘n pan langs die R59 oor die pad loop net voor Viljoenskroon by die silo’s.
Volg asseblief die alternatiewe roete soos aangedui.

So lyk die paaie na Nampo:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



