Local newsNews
Geliefde radio-omroeper verloor kankerstryd
Ons opregte medelye aan sy gesin en familie.
Darren Scott, bekende radio-veteraan, het sy jarelange stryd teen melanoom kanker verloor. Hy was 61 jaar oud.
Scott het bekendheid verwerf as n legende op radiostasies soos Jacaranda FM, 5FM, HOT 102.7FM, East Coast Radio en Radio Bop.
Scott het in 2024 sy 40 jaar in die radiobedryf gevier.
Melanoom is in 1986 die eerste keer by hom gediagnoseer. Die afgelope maande het hy opnuut weer hard teen die siekte geveg.
Sy passie vir radiowerk en liefdadigheid, en sy humorsin het altyd uitgestaan
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



