Local newsNews
Rolbalklub kroon enkelspel kampioene
Veral in die mans afdeling was dit 'n taai stryd.
Parys-rolbalklub se Amanda Bester en Magdel O’Donoghue het sake uitgespook in die finale uitdunne vir vanjaar se dames
enkelspel kampioenskappe.
Uiteindelik was dit Amanda wat geseëvier het as wenner met 21 – 16.

Die mans finaal was taaier. In ‘n spannende wedstryd het Dries de Jager sy titel verdedig, en die jong Ronan Olivier met 21 – 19 geklop.

Amanda en Dries sal Parys nou verteenwoordig by die Noordwes “Champ of Champs” waar al die Noordwes klubkampioene teen mekaar te staan kom
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



