Local newsNews

R59-slenter: Motoriste gewaarsku om waaksaam te wees

Wees baie versigtig voordat jy langs die pad stop. Hou in gedagte - misdaad is n realiteit.

Motoriste word ernstig gewaarsku om waaksaam te wees na ‘n voorval gister waartydens ‘n voetganger langs die R59 gelê het. Toe nooddienste en lede van die publiek stop om hulp aan te bied, het die voetganger aangedui dat dit ‘n grap was.

Hou in gedagte dat voertuigkapings en roof daagliks gebeur.

Wees asseblief daarom baie versigtig voordat jy net stop vir enigiets langs die pad. Rapporteer eerder aan nooddienste of op noodgroepe of skakel die SAPD.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button