Local newsNews
Minibus-staking: Dié paaie moet jy vermy
Motoriste word aangeraai om seker te maak watter roetes oop is vir verkeer voordat jy ry omdat die situasie deurentyd kan verander weens die minibus-staking.
Verskeie roetes is tans gesluit vir verkeer weens ‘n minibus-staking. Motoriste word gewaarsku om van alternatiewe roetes gebruik te maak.
Roetes wat geaffekteer word is:
- R30 (Leeuwdoringstad/Orkney)
- R30 (Bothaville-brug)
- R502 (Orkney/Vaal Reefs)
- N12 (Rio Casino)
- R30 (Arriston)
- R502 (Khuma/Vermaasdrift)
- Skag 4 robot
- Goueweg Randlespark (wat lei na die myn)
- R503 (Hartebeesfontein-pad)
- N12 (Shell Ultra City)

Die volgende paaie is wel oop vir verkeer
- Wesvaal-pad (Orkney)
- N12 (Potch)
- Goueweg (Dawkinsville)
- Back Road (Stilfontein)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



