Local newsNews
So lyk damvlakke nou
Aansienlike kouer temperature kan ook van Woensdag af verwag word.
Bloemhofdam is nou 109.87% vol en word uitvloei by die dam vanmiddag om 16:00 verhoog na 800 kubieke meter per sekonde.
Vaaldam staan nou op 105,36%.
Parys het vir April 82mm reën gehad waarvan 29mm op 30 April in Eerstelaan gemeet is.
Heelwat kouer temperature word van Woensdag af verwag met ‘n ysige 11 grade maksimum en ‘n minimum temperatuur van 4 grade Celsius wat vir Woensdag vir Parys voorspel is, .
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



