Local newsNews
Nie een nie, maar sommer drie tweelinge vir Vredefort-kleuterskool
Soveel tweelinge saam sien jy nie aldag nie!
Tweelinge loop jy nie aldag in ‘n klaskamer raak nie, maar om in ‘n klein plattelandse dorpie drie tweelinge by ‘n kleuterskool met 25 kleuters te kry, wil gedoen wees!
Die tweelinge by Vredefort se Immergroen-kleuterskool is Stephan en Francois Wolmarans, Alru en Ilnerie Henning, en Elné en Milané du Toit.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



