Local newsNews
Botsing met vragmotor eis man se lewe
Die botsing was die soveelste noodlottige botsing die afgelope week.
‘n Man het vanoggend in ‘n botsing tussen ‘n motor en ‘n vragmotor gesterf sowat 30km buite Kroonstad op die R721 in die rigting van Vredefort,
Die botsing het tussen 02:00 en 03:00 gebeur. Die man was die enigste insittende in die voertuig.

Die botsing volg nadat 18 mense verlede week in vier afsonderlike botsings op paaie in die Vrystaat en Gauteng. In twee van diĆ© botsings was minibus-taxi’s betrokke.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



