Local newsNews
Noodhelikopter land in Parys
Die brandweerperseel is in die verlede ook al as landingsterrein in geval van nood gebruik.
Die nood mediese helikopter wat vroeër vandag by die Ngwathe Brandweer- en Nooddiens perseel geland het, het ‘n mediese noodgeval vir Netcare vervoer.
Die brandweerperseel is slegs as landingsterrein vir die helikopter gebruik, is aan Gazette bevestig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



