Local newsNews
Waarskuwing: Loop maar lig vir belastingslenters
Moet nooit op 'n skakel klik wat verdag sou lyk nie. Maak eers seker van die oorsprong daarvan.
Die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens (SAID/SARS) waarsku belastingbetalers om bedag te wees op swendelaars, veral nou gedurende die belastingseisoen.
Belastingpligtiges wat ‘n boodskap sou kry wat aandui dat dit van die SAID is, is aangeraai om direk na die SAID se efiling portaal (zurl.co/2Afld) te gaan, of na die SAID se mobiele toepassing.
Moet onder geen omstandighede op verdagte skakels klik nie. Gaan die egtheid daarvan na na zurl.co/3ZuBb

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



