Local newsNews
Langasems wys hul slag by VS-kampioenskappe
Hierdie atlete sal nou aan die SA Skole landloop-kampioenskappe deelneem.
Kaylalee Bezuidenhout (o17, YW2), Janco Ferreira (o14, 4 km), Jessie Joubert (o14, 4 km) en Nuri Rourke (o15, 4km) het vir die Fezile Dabi-span aan die Vrystaat-landloopkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem.
Al vier is op grond van hul prestasie ingesluit in die Vrystaatspan vir deelname aan die SA-landloopkampioenskappe.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



