
Hoërskool Parys is die afgelope naweek as die Gauteng Kano Unie se Top Roei Skool in die skoleliga gekroon na vyf “sprint races” en ses marathons.
Boonop is Sean van Pletzen die wenner in die o.18 ouderdomsgroep, en sy broer Ruan, stap weg met die louere in die o.16 ouderdomsgroep. Wian Prinsloo wen die o.8 ouderdomsgroep, Jo-Ané Prinsloo eindig tweede do.14, en Nicolas Prinsloo vierde so.16.
Al die hoërskool roeiers is afgerig deur Kobus Erasmus en is lede van die Likkewaan-kanoklub.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



