EntertainmentSportSport

Volkies het SA bergfietskampioen

Pieter du Toit, ‘n leerling van Volkies, is Suid-Afrika se o.16 bergfietskampioen.

Pieter du Toit, ‘n leerling van Volkies, is Suid-Afrika se o.16 bergfietskampioen.

Hy het op Saterdag 6 Junie aan die SA Halfmarathon van 45 km in Magaliesburg deelgeneem en het die SA titel in die Youth Category vir o.16’s met ‘n tyd van 2.02.05 verower.

Ryan Conradie van Gimmies was tweede met ‘n tyd van 2:09:23 en Jared Cowan 3de met ‘n tyd van 2:09:35.

“Ek kon dit net gedoen het met my afrigter, Frans van den Berg en my pa, Frankie, se ondersteuning. Die belangrikste van alles is God se genade. Dankie ook aan Kargo Pro Team en Momsen wat dit moontlik gemaak het,” sê Pieter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button