Photo GalleriesSportSportSport

Langasems laat nie op hul wag nie

Parysenaars wat die naweek aan die Kaapse Hoop marathon deelgeneem het en almal kon spog met persoonlike beste tye. Van links is Ross Muller (1 uur 58 minute vir sy eerste 21km), Stephanie van Rooyen (voltooi haar eerste vol marathon 42,2km in ’n  tyd van 3 uur 36 minute), Lorette Pretorius (1 uur 40 minute …

Parysenaars wat die naweek aan die Kaapse Hoop marathon deelgeneem het en almal kon spog met persoonlike beste tye. Van links is Ross Muller (1 uur 58 minute vir sy eerste 21km), Stephanie van Rooyen (voltooi haar eerste vol marathon 42,2km in ’n  tyd van 3 uur 36 minute), Lorette Pretorius (1 uur 40 minute vir die 21km), Koos de la Rey (1 uur 55 minute vir die 21km) en Rocco Pretorius(1 uur 10 minute). Al die Parysenaars was ook onder die top 5-10% van die 5 000 deelnemende atlete. Verlede week het van die Parys-atlete die Mittal 21km aangedurf. Marcell Alberough het daar haar persoonlike beste tyd van 1 uur 47 minute behaal, en was eerste in haar ouderdomsgroep en die derde vrou oor die wenstreep. Wieda, de Klerk en Lorette en Rocca Pretorius was net na Marcell in.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button