Sport

Parys-ruiters skitter

Ruiters van die De Camarillos-ryskool het uitmuntend presteer by die SANESA Western Riding Qualifier 1 uitdunne wat op 28 April by Hoefslag in Viljoenskroon gehou is.

Die ruiters wat deelgeneem het met hul prestasies is van links Alaina Vorster, Inge Hamm (2 x eerste plekke en ’n  tweede plek NW), Jody Coetsee (’n tweede en derde plek VS), Delia Weideman (4 x tweede plekke NW), Hilke Scheepers (2 x tweede plekke en ’n derde plek VS), Caitlin Strydom (3 x eerste plekke VS), Danya Barradas (1 x eerste plek VS) en Daneldi van Barneveld. Die ruiters word afgerig deur Martie Bezuidenhout.

Liané Nel het drie tweede plekke behaal.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button