Local newsNews
Interbreed Extravaganza: Moenie die perde-skouspel misloop nie
Die Extravaganza loop Saterdag 21 November ten einde.
Parysenaars en besoekers kan nog vandag, Saterdag 21 November, na die Parys Interbreed Extravaganza by die AfriDome in Allenbystraat gaan kyk. Die laaste item is om 19:15 met die prysuitdeling om 20:15. ‘n Totaal van bykans 100 perde van verskillende perderasse het sedert Donderdag aan die Extravagaza deelgeneem. Hieronder tel ook die Clydesdale en Percherons.
Hektoegang is gratis, bring net jou bestuurslisensie saam vir toegang by die hek.






At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



