Links is Raymond Loubser wat gekroon is as die Parys-rolbalklub se Mans Ope Enkel-kampioen. By hom is Jaco Nel met wie hy sake in die kragmeting moes uitspook. Foto: Verskaf
Die
Parys-rolbalklub se ope mans enkel kampioenskap het die afgelope naweek plaasgevind.
Raymond Loubser en Jaco Nel het hulle seksies gewen en het in die finaal sake uitgespook.
Die uiteindelike wenner was Raymond Loubser wat baie goeie rolbal gespeel het.
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.