Parys-leerder se skryftalent in Poort-bundel gepubliseer

Baie geluk Jennifer

Jennifer Edwards se prosastuk is opgeneem in vanjaar se Poort-bundel van die Letterkundekommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die Akademie gee jaarliks aan leerders wat die vorige jaar in graad 10, 11 en 12 was, regoor Suid-Afrika die geleentheid om hul beste letterkunde bydraes in te skryf vir die Poort.

Net die beste inskrywings word gepubliseer, en is verskeie leerders van Hoërskool Parys se uitstaande werk oor die afgelope jare in die Poort-bundels ingesluit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button