VIDEO: Hoërskool Parys vang gees voor Beeldtrofee kwarteindstryd
Leerlinge van Hoërskool Parys vang gees vanoggend vir môre 13 Augustus se rugbywedstryde op die skool se tuisveld wanneer die eerste rugbyspan en 0.14s in die kwartfinaal vir vanjaar se Beeld trofee kragmeting vir Middelskole sal speel.

https://www.youtube.com/watch?v=34W3jhlRNyw&feature=youtu.be