VIDEO: Skitter musiektalent in Vredefort

Skitter talent van leerlinge van die Chris van Niekerk skool in Vredefort wat danksy die Vrystaatse regering se inisiatief en skoolhoof Erna Rademan se geesdrif die vaardigheid van viool en tjello spel aangeleer het.

Skitter talent van leerlinge van die Chris van Niekerk skool in Vredefort wat danksy die Vrystaatse regering se inisiatief en skoolhoof Erna Rademan se geesdrif die vaardigheid van viool en tjello spel aangeleer het. Hier wys hul waartoe hul instaat is met die Johannesburg Music Initiative se besoek aan die skool.

 

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.
Back to top button