Local newsNewsNews
Troosdiens vir verkeersman vind môreoggend plaas
Francois Pieters se troosdiens sal by die Suiderkruis Gemeente in Kampstraat 108 plaasvind.
Familie, vriende en die breë gemeenskap het môre (Dinsdag, 15 September) die geleentheid om totsiens vir Francois Pieters (63) te sê tydens sy troosdiens wat by die Suiderkruis Gemeente in Kampstraat 108 om 11:00 plaasvind.
Sy troosdiens sou oorspronklik by die Banketsaal in Wolmaransstraat plaasvind, maar weens nie-beskikbaarheid is die troosdiens na die Suiderkruis Gemeente geskuif.
Lees die Herald se huldeblyk oor Francois Pieters hier

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



