Photo GalleriesSchool

Het jy almal se monde laat oophang by jou matriekafskeid?

Het jy met iets baie interessant na jou matriekafskeid gegaan?

Het jy met iets baie interessant na jou matriekafskeid gegaan?

Die Herald versoek van matrikulante in Potchefstroom / Ventersdorp / Promosa / Ikageng / Mohadin om ‘n foto te stuur van jou saam met die interessante ryding waarmee jy matriekafskeid toe gegaan het.

Stuur jou foto, naam, van, naam van jou metgesel en naam van jou skool na marianke.saayman@media24.com

Die foto’s word op ons webtuiste geplaas en aan die einde van die maand word die interessantste foto’s in die koerant gepubliseer.

Inskrywings sluit Maandag 31 Oktober.

Reinhardt Scholtz en Nikki Nel van Volkies het met die vintage kar gegaan.
Reinhardt Scholtz en Nikki Nel van Volkies het met die vintage kar gegaan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button