Photo GalleriesSports Galleries
Pukke is gereed vir eerste Varsitybekerwedstryd vanaand
Die amptelike NWU-Pukke Varsitybeker bekendstelling het vanmiddag 13:00 in die amfiteater plaasgevind, waar daar groot joligheid geheers het. Beide die visie-kanselier van die NWU, Prof Dan Kgwadi en Prof. Fika Janse van Rensburg, was teenwoordig en het die NWU-Puk Varsitybekerspan geluk toegewens vir die res van die seisoen. NWU-Pukke speel vanaand 19:00 teen die NMMU …

Die amptelike NWU-Pukke Varsitybeker bekendstelling het vanmiddag 13:00 in die amfiteater plaasgevind, waar daar groot joligheid geheers het. Beide die visie-kanselier van die NWU, Prof Dan Kgwadi en Prof. Fika Janse van Rensburg, was teenwoordig en het die NWU-Puk Varsitybekerspan geluk toegewens vir die res van die seisoen.
NWU-Pukke speel vanaand 19:00 teen die NMMU Madibaz op die Fanie du Toit Sportgronde in hulle eerste tuiswedstryd.
Dit gaan ‘n grote wees!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!























