Photo GalleriesSports Galleries

Foto’s: Gimmies “cap” hul rugbytrots

Potchefstroom Gimnasium se eerste rugbyspan is Donderdagaand by ‘n spesiale seremonie by die Mooivallei Sportgronde se klubhuis gecap. Die skoolhoof, mnr. Roelof Oosthuizen het die caps aan die seuns oorhandig om hulle amptelik in die eerstespan te verwelkom. Die Luiperds flank, Marno Redelinghuys, het ook ‘n paar woorde van wysheid met die Gimmie spelers gedeel by die …

Potchefstroom Gimnasium se eerste rugbyspan is Donderdagaand by ‘n spesiale seremonie by die Mooivallei Sportgronde se klubhuis gecap.

Die skoolhoof, mnr. Roelof Oosthuizen het die caps aan die seuns oorhandig om hulle amptelik in die eerstespan te verwelkom.

Die Luiperds flank, Marno Redelinghuys, het ook ‘n paar woorde van wysheid met die Gimmie spelers gedeel by die seremonie.

“Dra julle caps met trots en onthou om vir die wapen voor op jou bors te speel. Geniet dit en maak dit beste daarvan,” het hy gesê.

Kyk die foto’s hier onder: (Foto’s: Wouter Pienaar)

Related Articles

Back to top button