Local news
Kapel by Huis Eikelaan is Saterdag 100 jaar oud
Hierdie tradisieryke kapel wat in Peter Mokabastraat 73 gelee is is Saterdag, 24 Februarie, ‘n eeu oud.
Hierdie tradisieryke kapel wat in Peter Mokabastraat 73 gelee is is Saterdag, 24 Februarie, ‘n eeu oud.
Die inwoners van Huis Eikelaan vier hierdie geleentheid eerskomende Sondag, 25 Februarie met ‘n erediens in die kapel.
Dit begin om 15:30.
Inwoners van Huis Eikelaan en plaaslike gemeentes word uitgenooi om dit saam te kom bywoon.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!