Local news

JOOL was soos gewoonlik ‘n treffer onder studente

Van die land se top kunstenaars het uitgehaal en gewys op die verhoog en duisende studente met verskeie treffers uit volle bors laat sing en partytjie hou.

Die musiekoptredes by die NWU JOOLplaas die afgelope naweek vanaf 16-17 Februarie het weer soos stroop onder die studente geloop.

Kyk meer foto’s hier: 

Van die land se top kunstenaars het uitgehaal en gewys op die verhoog en duisende studente met verskeie treffers uit volle bors laat sing en partytjie hou. Vrydagaand was Biggy, Barto, Early B en Francois van Coke die groot trekpleisters, terwyl Ricus Nel, Die Piesangskille, Die Heuwels Fantasties en Bok van Blerk Saterdagaand die feesvieringe op ‘n toepaslike wyse afgesluit het.

Francois van Coke sing uit volle
bors by JOOL. Foto: Wouter Möller
Pierre de la Porté laat waai op die dromme vir Francois van Coke. Foto: Foto: Wouter
Möller
Stefan Mynhardt, baskitaarspeler
van Francois van Coke en die
Gevaar. Foto: Wouter Möller
Biggy het die verhoog met sy treffers geruk.
Karleine van Wyk, Suné Venter en Grizanie van Wyk

Beyoncé Steytler
Barto was ‘n groot treffer.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button