Local news
Alle paaie lei na NW Skole Atletiekkampioenskappe in Maart
Die top atlete dring deur na die NW kampioenskappe waar hulle die Dr. KK distrik vanaf 8-9 Maart sal verteenwoordig.
Die Dr. Kenneth Kaunda distrik se laer en hoërskool atletiekbyeenkomste het die afgelope naweek vanaf 23- 24 Februarie by die NWU McArthur Atletiekstadion plaasgevind.
Talle atlete van J.B. Marks het teen skole van Matlosana en Maquassi Hills deelgeneem. Die top atlete dring deur na die NW kampioenskappe waar hulle die Dr. KK distrik vanaf 8-9 Maart sal verteenwoordig.
Die laerskolebyeenkoms vind op 8 Maart plaas met die hoërskoolatlete wat op 9 Maart teen mekaar sal kompeteer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



