Local news
Gimmies se eerste netbalspan klop Die Anker oortuigend
Gimmies was een te veel vir hul teenstanders van Brakpan vanoggend (Saterdag, 16 Maart).
Potchefstroom Gimnasium se eerste netbalspan het vandag (Saterdag, 16 Maart) hul goeie vorm voortgesit toe hul vir Hoërskool Die Anker van Brakpan met 51-13 in die NWU Prestige Sportreeks geklop het.
Sodoende het Gimmies se eerstes nou twee agtereenvolgende oorwinnings in hierdie reeks nadat hulle verlede naweek vir Lichtenburg getroef het.
Kyk die foto’s hier: (Foto’s: Wouter Pienaar)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!








