Local news

Twee oorlede na minibustaxi voertuig tref

Twee vroue is op die toneel van die ongeluk oorlede.

Twee vrouens is opslag dood nadat ‘n minibustaxi hul voertuig op die N12 net buite Potchefstroom in die rigting van Klerksdorp getref het.

Hierdie ongeluk het omstreeks 21:57 op Sondagaand, 24 Maart plaasgevind.

Die taxibestuurder het glo agter in die voertuig vasgery. Hy het ernstige beserings opgedoen en is per ambulans na ‘n hospitaal vervoer.

Die bestuurder van die voertuig het nie beserings opgedoen nie.

Alle owerhede was op die toneel.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button