Local news
Verkeersbeamptes op pos met ligte wat nie werk nie
Inwoners word gemaan om verkeersligte wat buitewerking is as vier rigting stop strate te gebruik.

Munisipale verkeersbeamptes is op hule pos vanoggend op die hoek van Nelson Mandela rylaan en James Morokastraat.
Die verkersligte by dié kruising is ook buite werking.
Verskeie planne moes elders in die stad ook uitgevoer word weens verkeersligte wat buite werking is. Inwoners word gemaan om verkeersligte wat buitewerking is as vier rigting stop strate te gebruik.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



