Twee verdagtes het gistermiddag 9 September 2024 by die landdroshof in Potchefstroom ontsnap.
Brigadier Sabata Mokgwabone, polisiewoordvoerder, het die insident bevestig.
“Altwee verdagtes is weer in hegtenis geneem.”
Geen verdere inligting oor hoe die verdagtes ontsnap het, is in hierdie stadium beskikbaar nie
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



