Local news

Potchefstroom geniet Braaidag

Erfenisdag word op die 24ste September gevier.

Met Braaidag wat as publieke vakansiedag op die 24ste September gevier word, wys die mense van Potchefstroom hoe hulle Erfenisdag geniet het deur ‘n tjoppie op die kole te gooi.

Little Saint Nursery het hulle vleis op Braaidag gewys.

Die personeel van Little Saints.

Juane Delport, wat in graad een is, wys meisies kan ook braai.

Juane Delport.

Glenville Fransman, ‘n gemeenskapsleier, sê hy en sy gesin tesame met die bure het nie gebraai nie, maar eerder potjiekos gemaak op Erfenisdag.

Glenville Fransman en sy gesin.

Drikus Viljoen sê: “Ons maak tyd om te braai so tussen die krieket deur. Spesiaal op Erfenisdag.”

Drikus Viljoen se braai.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button